top of page
  • Facebook
  • Twitter
When you know you are lying to people, defrauding people, stealing from the elderly, families, children and farmers.
Farmers Aid SA

Drought Relief Projects & 
Humanitarian Relief 2023

Patrick Fisher
#Facebook  #Twitter  #TikTok
Facebook:  April 28, 2023 at 8:43PM
TikTok:  April 28, 2023 at 8:43PM
  • Facebook
  • Twitter
1. "8 jaar"
8 jaar van wat?  Bedrog en leuens?

Hou Patrick Fisher se Lyftaal dop, elke keer net voor hy lieg kyk hy op boontoe of sywaarts,  
18+ keer in die bestek van hierdie video.

2.  "8 jaar probeer mense ons naam sleg maak." 
Met reg ja, Money Penny in die VSA het jou uitgehaal vandaar het jy, Patrick Fisher,  Farmers Aid SA Facebook blad met 20K volgers net so gelaat,  asook Twitter profiele in totaliteit verlaat, profiele net so gelaat en nuwe profiele begin.
Net sowel omrede, vandag misbruik
 jy, Patrick Fisher,  fotos van daardie verlate profiele waar sommige terug dateer sover as 2016, 2017, 2018, 2019, 2020, 2021, 2022 en word dit tans gebruik asof daardie werk nou in 2023 gedoen word.  Jy, Patrick Fisher,  is 'n infame leunaar en bedrieër.

3. "Daardie duiwel het alweer sy kop uitgesteek."
Daardie duiwel het nie alweer sy kop uitgesteek nie.  
JY, Patrick Fisher,  is die duiwel in die Kinder Bybel wat in 2023 me
nse belieg!  Jy sit na alle waarskynlikheid lekker en niks doen, gebruik jare gelede se fotos, sodoende mense emosioneel te beinvloed vir donasies, skenkings, asook bedekte skimpe wat neerkom op bedel  gereeld vir die  gebruik van voertuie.  In die proses wat maak jy met die donasies en skenkings?  Gebruik dit vir jouself om te oorleef, deel dit met jou familie en vriende, jou mede direkteure wat saam met jou lieg en bedrieg?   Kom slimjan, praat, mense luister.

4.  "Kan julle wys wat doen julle?"  
Ja, onomwonde JA.  
Wat hier gedoen word is om jou aan die kaak te stel en jou leuns en bedrog finaal tot 'n einde te bring en te stop
dat jy nooit weer doen wat jy doen nie. Nooit ooit weer, oumense, kinders en families in nood of Boere uitbuit vir jou eie gewin. 

5.  "Agter 'n keyboard sit? "
Jy verwag seker nie ons moet langs jou kom sit en saam met jou lieg nie!

6.  "Hoe meer hande ligter die werk!"  
Nee, dit maak dit net makliker vir jou om nog meer mense se donasies, skenkings en goedhartigheid te
 verorber vir jou eie gewin.

7. "Mense kry swaar, Boere trek swaar."
Ja, mense kry swaar, boere trek swaar.  Verseker het hulle nie 'n leunaar en skelm soos jy nodig om die bietjie wat vir hul moontlik gemaak word ook te verswelg in jou leuns en geliegery nie.  Laat die Burre Burgers en die Chris van Biljoens dit doen want jy is goed vir minder as niks! Jou blatante vermetelheid is verregaande!

8. "My naam probeer slegmaak op Twitter." 
Nee, jy verstaan verkeerd, dit is nie probeer nie, hierdie keer gaan jy heeltemal verdwyn in die niet en nooit weer jou afskuwelike liegery en bedrog verder voer nie.
'n Martie martegat 101 houding, jy Patrick Fisher, het 'n absurde vermetelheid om die vraag te vra "wie is die mense wat seerkry?"   Ja loer nog 'n keer na bo of sywaarts voor j
y lieg en met 'n emosioneel belaaide aanslag poog om verdere donasies te probeer bekom vir jou eie gewin in jou perfek beplande "SCAM".

9.  "Jy vat kos uit oumense se monde." 
Nee meneer, hier gaan jy jouself vasloop, genoeg bewyse is op hierdie website van jou grootskaalse gelieg en bedrieg van oumense, kinders, families, mense in nood en Boere, is wit op swart, wag en kyk self wat jy in 2023 doen, jou leuns, belieg en bedrieg ken geen per
ke nie.

10. "Ek vergewe jou."
Niemand het jou vergifnis nodig nie want jy lieg as jy bid.  Foei!

11. "Jy kan my kontak."
So ons kan jou kontak?  Nou se vir ons waarom antwoord jy nie die vrae wat vir jou gevra word, jy omseil dit soos 'n slang.  Bewyse van gesprekke is wit op swart hoe jy lieg en met die woord van God alles omseil.  Patrick Fisher, jy is 'n veradderlike  leunaar.

12.  "Ek kruip nie weg agter 'n keyboard nie, ek wil goed opklaar."  
Klaar hierdie op om mee te begin. Lewer bewys van:
       12
.1  NPC registrasie dokument:  2015/349503/08
       12.2  Artikel 18A dokument soos deur SARS uitgereik.

       12.3  Verduidelik wie en wat is die doel van die ander drie Direkteure soos vervat per   
                CPIC?

        12.4  Lewer bewys van aanstelling van Ouditeure.
         

"How long does it take to register an NPC in South Africa?
It takes 25 working days from receipt of application to register a non-profit company.."
A registration certificate will be issued if your application meets the requirements of the Nonprofit Organisations Act, 1997.

Daar word beweer dat jy reeds aan die begin van Covid 2020 aansoek gedoen het vir Artikel 18A, dat SARS 'n bottelnek het met die uitreik van Artikel 18A.

Presies dit is 'n infame leuen.
Lewer die bewyse asook alle kommunikasie m.b.t  #SARS van datum van aansoek tot op datum, 7 Junie 2023.  


Failure to comply with section 18A of the ITA could result in a myriad of negative consequences, including that the donor may not be able to claim a deduction or punitive consequences for the PBO itself. It is thus important that PBOs understand the requirements of section 18A before issuing 18A certificates to donors.
Oorsprong:  
Bowmans
https://bowmanslaw.com/insights/tax/south-africa-new-requirements-for-section-18a-certificates/


South African Institute of Tax Practitioners
https://www.thesait.org.za/news/227596/How-do-I-apply-to-SARS-for-a-non-profit-company-to-be-allowed-to-issue-s18A-tax-certificates.htm



13.  "As ons so skelm was hoekom het ons 180 boere in Williston gehelp, dit het ons R230 000 gekos."
Hou op LIEG!!  Williston het jou nie 'n sent gekos nie.  Inteendeel jy het met geld weg gestap.  
Hou op teem m.b.t Williston, dit was reeds 4 jaar gelede [2019] en van nul en gener waarde met dit wat jy tans bedryf, fondse wat jou nie toekom en na alle waarskynlikheid aanwend vir eie gewin. 
Jy lieg met oop oë,  hoe durf jy?

Lewer bankstate ter insae, jou woord kan niemand op staatmaak nie.
Daar is 'n bedanking op die Williston Droogtehulp blad aan Farmers Aid SA, maar dit is net 2 woorde "Thank You".  Onmoontlik dat R230 000 slegs 'n "Thank You" kry. 
In ag genome as mens na die werklike skenking en donasies se bedankings kyk.
Dink jy regtig mense daar buite is onnosel?
Lewer bewys van die donasies asook uitgawes m.b.t Williston, tot dan is dit bloot infame leuns wat jy verkondig.


14.  "Ek het nie 'n voertuig nie, kan nie huur betaal nie."
Hoeveel jare sing jy,  Patrick Fisher,  dieselfde deuntjie van "ek het nie 'n voertuig nie"?
Trap maar versigtig met wat jy kwytraak.  Daar is genoeg fotos as bewys dat jy na alle waarskynlikheid 'n duur voertuig in jou persoonlike besit het asook voertuie vir aflewering.
Daar is ook bewerings dat jou vrou werk vir die huur en die Wi-Fi.
Jou leuens span vêr en wyd. 

15.  "Om te se ek is 'n skelm is heeltemal verkeerd? "
Nooit.  Kom ons kyk hoe verkeerd ons werklik is.
Fotos soos op hierdie website spreek 'n totale ander toedrag van sake. 
Mense kan self besluit wat is waar, vals asook of dit skelm en of blatante bedrog
, is al dan nie.
 
16.  "Jy vat kos uit die ou mense, kinders en boere se monde uit, dis al wat jy "achieve"".  
Kom ons kyk wat doen jy Patric Fisher,  hoe vat jy kos uit die ou mense, kinders en boere se monde, dan praat ons weer.

 
  • Facebook
  • Twitter

SCAM

DECEIT

Drought Relief aka Farmers Aid SA new case - Web of Deceit.jpg
Contact

Check back regularly on this website for updates as these people change the footwork of their alledged "SCAM" almost on a daily basis.

Facebook Social - Web Of Deceit - Scam A
Twitter Social - Web Of Deceit - Scam Al
Instagram Social - Web Of Deceit - Scam

© 2019 scam-alert.wixsite.com/Web-of-Deceit/Farmers Aid SA

bottom of page